Fakulteite
My.Sun
A - Z
Datums
Loopbane @ US
Kontak Ons
Welkom by
Universiteit Stellenbosch
English
Twitter
Facebook
YouTube
It looks like your browser does not have JavaScript enabled. Please turn on JavaScript and try again.
Meeste Gesoek
Rektor & Visekanselier
COVID-19
Doen Aansoek
Beurse en Lenings
Studiegelde
Studente Akkommodasie
My.Sun
Datums
Parkering
Jaarboeke
Nuus en Gebeure
Gradeplegtighede
Kampus Kaarte
Etiek-hulplyn
Navorsingsontwikkeling Tuis
Befondsing
Universiteits Befondsing
Nasionale Befondsing
Internasionale Befondsing
Integriteit & Etiek
Sosiale, Gedrags- en Opvoedkunde Navorsing
Diere-etiek
Bioveiligheid & Omgewingsetiek
Gesondheidsetiek
Ondersoekprosedure
Kontrakte
Uitsette & Tydskrifte
Nagraadse Kantoor
Na-doktorale genote
Navorsingsinligting
Beleide & Riglyne
Kontak
Central Analytical Facilities
Centre for Statistical Consultation
Division for Research Development
Currently selected
Recent
Workshops offered 1
Workshops offered 2
Workshops offered
Workshops calendar
PG Skills 2
Befondsing
Integriteit & Etiek
Navorsingskontrakte
Outputs & Accredited Journals
Postdocs
Research Facts
Beleide en Riglyne
Contact-Us
Ontmoet die span
International Funding
Biologiese- & Omgewingsveiligheid
Finansiële Inligting
Geakkrediteerde Tydskrifte
Postdoctoral Society
Nuusbriewe
University Funding
National Funding
Human Research (Humanities) Ethics
Animal Ethics
Na-doktorale Genote
Uitstaande Navorsers
Navorsingsstatistiek en feite
Nagraadse Studente
Innovasie
Office of the Vice-rector
All Site Content
Opstel van begrotings (Volkoste)
Page Content
OPSTEL VAN BEGROTINGS
‘
n Gedetailleerde begroting moet vir elke navorsingskontrak wat finansiële implikasies het, opgestel word. Sommige befondsingsinstansies is baie voorskriftelik rakende die items wat befonds kan word en wat dus by begrotings ingesluit kan word. Verder is dit ook belangrik om seker te maak dat die begroting volledig is en alle moontlike kostes inlsuit.
U word vriendelik versoek om reeds tydens die opstel van die projekvoorstel die projekrekenmeesters te kontak vir hulp met die opstel van ‘n begroting.
DOEL VAN DIE VOLKOSTE BELEID
Die doel van die beleid is om ‘n standaard volkosteberekeningsbasis daar te stel vir die berekening van die kostes verbonde aan navorsing- en navorsingsverwante kontrakte aan die US.
AGTERGROND
Ingevolge die nuwe Wet insake Intellektuele Eiendomsreg voortspruitend uit Navorsing met Openbare Befondsing, Wet 51 van 2008, sal enige navorsing wat deur private befondsing op ‘n volkoste basis onderneem word, normaalweg nie onderworpe wees aan die betrokke wetgewing nie (verw, klousule 15.4 van die betrokke Wet). Dit is dus in die belang van die US en sy navorsingsvennote om waar van toepassing, toe te sien dat die kostering van alle navorsing- en navorsingsverwante kontrakte op ‘n volkoste basis geskied.
Kontak:
Suzette Els
(
Projekrekenmeester
)
021 808 9963
Email Suzette
Landiwe Daka
(
Projekrekenmeester
)
021 808 9963
Email Landiwe
Audrey Erasmus
(
Volkosterekenmeester
)
021 808 9018
Email Audrey
Chantal Hugo
(
Volkosterekenmeester
)
021 808 9368
Email Chantal
Faiza Majiet
(
Director: Financial Services
)
021 808 4544
Email Faiza
Eugene Baugaard
(
Head: Grants Management -Tygerberg)
021 938 9126
Email Eugene
Beleid vir Bepaling van Volkoste vir Navorsing en Navorsingsverwante kontrakte
Volkoste: Algemene Vrae
Die implementering van die Volkoste Beleid - 1 Julie 2010
Volkoste
Werksblad
-2022
Kliniese Proewe: Volkoste Werksblad -2022 (slegs in Engels)