Division for Research Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Research Career Advancement Fellowship Programme (RCA)

​Die RCA program​ bied 'n geleentheid vir na-doktorale genote om 'n loopbaan in navorsing te volg en om gementor te word vir navorsingsleierskap en akademiese posisies. 

Wie kom in aanmerking:

  • Na-doktorale genote wat Suid-​Afrikaanse burgers is en hulle PhD binne die afgelope 8 jaar verwerf het sowel as 'n minimum van 2 jaar na-doktorale navorsingservaring.
Die RCA program is 'n oproep-gebaseerde aansoek wat jaarliks beskikbaar gestel word.

149018470019475.png
Lee-Anne Seymour
Telefoon: 021 808 2909