Division for Research Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Nagraadse vaardigheidsontwikkeling

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​PG Skills banner 2021.png​​​​​​​​​​​​​​

Die Nagraadse Vaardigheidsontwikkelingsprogram van die Nagraadse Kantoor (NK) in die Afdeling Navorsingsontwikkeling (ANO) bied verskeie werksessies en vorme van bystand om nagraadse studente aan die Universiteit Stellenbosch (US) hulle navorsings- en tesisskryfvaardighede te help slyp – alles gratis. Die program rus nagraadse US-studente met bykomende navorsingsverwante gereedskap, vaardighede en strategieë toe (benewens wat hulle van hulle akademiese departement ontvang) om hulle grade in die kortste moontlike tyd te behaal.

Klik hier om die Nagraadse Kantoor op sosiale media te volg.

​​​​

149018470019475.png

phone-call.png 021 808 3727

email.png pgskills@sun.ac.za

Location.png​​​​ Kamer 3018, Krotoa Gebou, Ryneveld Straat, Stellenbosch. ​