Division for Research Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Knowledge, Interchange & Collaboration (KIC)

​KIC befondsing ondersteun navorsers wat reisfondse benodig en dit nie deur enige ander NNS-​toekenning ontvang het nie. Die doel van die KIC is om by te dra tot die internasionalisering van Suid-Afrika se navorsing; om globale netwerke met eweknie navorsers te bevorder, en om samewerking te bewerkstellig ten einde die kwaliteit van navorsingsuitsette te verbeter. 

Wie kom in aanmerking:

  • Voltydse werknemers aan die US of persone op 'n vaste-termyn kontrak
  • Studieleiers mag namens hulle doktorale studente aansoek doen
  • Die aansoekers moet ten minste 'n Meestersgraad hê 
Die oproep vir KIC-aansoeke word een keer per jaar beskikbaar gestel. Die oproep kan egter twee keer per jaar beskikbaar gestel word, afhangende van die beskikbaarheid van befondsing.
149018470019475.png
Contact- (27)_afr.png
Izel Gordon-Rossouw
Navrae
Telefoon: 021 808 4985

Interne sluitingsdatum: