Division for Research Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​‘n Vertroulikheidsooreenkoms moet onderteken word wanneer ‘n kliënt die Universiteit nader vir die uitruil of deel van vertroulike inligting as voorloper tot ‘n potensiële projek. ‘n Standaard vertroulikheidsooreenkoms kan gebruik word. Universiteite mag ook ‘n interne vertroulikheidsooreenkoms vir studente/personeel afdwing om te verseker dat die student of navorser voldoen aan die Universiteit se verbintenis tot vertroulikheid.