Registrasie
KLIK HIER om te registreer en vir voortgesette professionele ontwikkelingspunte (VPO’s) in aanmerking te kom.
VPO AKKREDITASIE
Die Universiteit Stellenbosch vra die VPO-punte aan.
VPO‑sertifikate word aan alle geregistreerde deelnemers uitgereik volgens die e‑posadres wat gebruik is om vir die AJD 2021 te registreer.