Fokus op verpakking en bergingstegnologieë deur:
(a) termodinamiese en meganiese ontwerp en modellering van geventileerde verpakking, en
(b) gemodifiseerde atmosfeer verpakking (MAP) vir hantering en berging van landbou en hortologiese produkte. Hierdie sluit in lugvloei, hitte- en massa- oordragsmodellering deur middel van rekenaargebasseerde vloeidinamika (CFD), wind tonnels en ander gereedskap van vloeibare lugvloei-analise.