2016
Shuaibu Bala
PhD Voedselwetenskap
Effek van geforseerdekonveksie-verroosteringtegniek op die fisiochemisiese eienskappe en voedselveiligheid van volgraan mieliebaster varieteite (Zea mays L.) van Nigerië en Suid-Afrika
Huidiglik aangestel as 'n Navorsingsassistent by Ahmadu Bello Universiteit in Zaria, Nigerië
Rufina-Mary Chukwumalume
PhD Voedselwetenskap
Assessering van polychloorbifenylen en plaagdoder reste in geselekteerde mariene visspesies lang die Suid-Afrikaanse kus
Huidiglik aangestel as 'n Produk Ontwikkelings-programbeampte by die Landbou Navorsingsraad van Nigerië
Rebogile Mphahlele
PhD Hortologie
Impak van na-oes hantering en prosessering op bio-aktiewe verbindins en funksionele eienskappe van granaat vrugte fraksies en by-produkte
Huidiglik aangestel as ' Na-doktorale genoot by die Universiteit van Stellenbosch binne die SARChI Na-Oes Tegnologie Navorsingsgroep
Melrose Ramokonyane
MSc Hortologie
Alternatiewe nie-chemiese beheer van oppervlakkige letsels op Packhams Triumph pere
Huidiglik aangestel as die Adjunk-bestuurder van Floriculture by die Departement van Landbou in Limpopo
2015
Asanda Mditshwa
PhD Hortologie
Die potensiaal van dinamiese beheerde atmosfere om oppervlakkige letsels in appels (kv Granny Smith) te versag
Huidiglik aangestel as 'n dosent by die Universiteit van Kwa-Zulu Natal
MSc Voedselwetenskap
Lugvloei weerstand en verkoelingseienskappe van granaat vrugte binne geventileerde verpakking
Huidiglik ingeskryf as 'n PhD Voedselwetenskap student aan die Universiteit van Stellenbosch binne die SARChI Na-Oes Tegnologie Navorsingsgroep
Kalenga Banda
MSc Hortologie
Effek van aktief gemodifiseerde atmosfeer verpakking op die kwaliteit en raklewe van minimaal geprosesseerde granaat ariele
Huidiglik aangestel as 'n Plantkundige Dosent by die Universiteit van Zambia
Tobi Samuel Fadiji
MEng Meganiese Ingenieurswese
Meganiese ontwerp en optrede evaluasie van geventileerde geriffelde pakkies
Huidiglik ingeskryf as 'n PhD Meganiese Ingenieurswese student aan die Universiteit van Stellenbosch binne die SARChI Na-oes Tegnologie Navorsingsgroep
Tanimowo Esther Omolara
MSc Voedselwetenskap
Effek van pekel en verdrooging op die kwaliteit van Snoek (Thyrsites atun)
Huidiglik aangestel by die Landbou Navorsingsraad van Nigerië
Amarachi Udugwu
MSc Voedselwetenskap
Effek van verpakking en opberginskondisies op die kwaliteit en funksionele eienskappe van cassava meel
2014
Ebrahiema Arendse
MSc Food Science
Effects of storage conditions on the nutritional and functional value of pomegranate fruit
Currently enrolled as a PhD Food Science student at the University of Stellenbosch within the SARChI Postharvest Technology group
Zaharan Hussein
MSc Food Science
Effect of perforation-mediated modified atmosphere packaging on postharvest life of pomegranate arils
Currently enrolled as a PhD Food Science student at the University of Stellenbosch within the SARChI Postharvest Technology group
Adebanji Oluwole
PhD Voedselwetenskap
Gemodifiseerde atmosfeer verpakking en kwaliteit van vars Kaapse Stokvis (Merluccius capensis) ringe
Huidiglik aangestel as 'n Navorser by die Landbou Navorsingsraad van Nigerië
2013
Wilhelmina Aindongo
MSc Voedselwetenskap
Gemodifiseerde atmosfeer verpakking van minimaal geprosesseerde granaat ariel-sakkies
Huidiglik aangestel as 'n Tegnoloog by die Universiteit van Nambië
Tarl Berry
MSc Hortologie
Lugvloei weerstand en die effek op verkoelingseffektiwiteit van grootskaalse geventileerde and the effects on cooling efficiency of multi-scale ventilated steenvrugverpakking
Huidiglik ingeskryf as 'n PhD Meganiese Ingenieurswese student aan die Universiteit van Stellenbosch, binne die SARChI Na-oes Tegnologie Navorsingsgroep
Oluwafemi Caleb
PhD Student
Gemodifiseerde atmosfeer verpakking van granaat ariele
Huidiglik aangestel as 'n Alexander von Humboldt Genoot by die Leibniz-Instituut vir Landbou Ingenieurs
Olaniyi Fawole
PhD Hortologie
Volwassenheids-indeksering en na-oes kwaliteit van granate
Huidiglik aangestel as 'n Navorser by die Universiteit van Stellenbosch, binne die SARChI Na-oes Tegnologie Navorsingsgroep
Lembe Magwaza
PhD Hortologie
Nie-destruktiewe voorspelling en monitering van sitrusvrug na-oes kwaliteit
Huidiglik aangestel as 'n Dosent by die Universiteit van KwaZulu Natal
Mduduzi Ngcobo
PhD Meganiese Ingenieurswese
Lugvloei weerstand en vogverlies van tafeldruiwe binne grootskaalse verpakking
Huidiglik aangestel as 'n Navorsingsgroepbestuurder by die Landbou Navorsings Raad (LNR)
2012
Tsaurayi Matare
MSc Voedselwetenskap
Na-oes Vrugte verliese
Karen Munhuweyi
MSc Voedselwetenskap
Na-oes groente verliese
Huidiglik ingeskryf as 'n PhD Voedselwetenskap student aan die Universiteit van Stellenbosch, binne die SARChI Na-oes Tegnologie Navorsingsgroep
Frederick Nturambirwe
MEng Elektriese & Electroniese Ingenieurswese
Nie-destruktiewe meting van interne vrugkwaliteit deur middel van SQUID-NMR tegnieke
Huidiglik ingeskryf as 'n PhD student aan die Universiteit van Stellenbosch, binne die SARChI Na-oes Tegnologie Navorsingsgroep
Lizanne O'Grady
MSc Voedselwetenskap
Effek van na-oes hantering op die voedingswaarde van granaat ariele
Huidiglik aangestel as 'n Navorsingsassistent by die Universiteit van Stellenbosch, binne die SARChI Na-oes Tegnologie Navorsingsgroep