Institute for Plant Biotechnology
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Nuwe Biopolimere

Hoof Navorsers: Prof Jens Kossmann, Dr James Lloyd and 

Dr Shaun Peters

 

 

Ten einde nuwe biopolimere met gespesialiseerde funksionaliteite te vervaardig het ons 'n reeks afskermsisteme ontwikkel wat dit makliker maak om nuwe gene‑kodering vir biopolimeer- sintetiese of modifiseringsensieme uit te wys. Na karakterisering word die gene in geskikte gashere – soos bakterieë, giste of hoër plante – uitgedruk. Die biblioteke wat ons afskerm is óf afkomstig van organismes wat gewoonlik interessante biopolimere ophoop, óf dit is metagenomiese biblioteke van spesifieke ekologiese nisse wat na ons mening omgewings verteenwoordig waar die ophoping van sodanige funksionele polimere 'n selektiewe voordeel sal oplewer.

 

Polymer page pic 1.jpg