Food Science
Welkom by Universiteit Stellenbosch

 

 

Beste 2013 Voedselwetenskap eerstejaar student beloon.https://www.sun.ac.za/afrikaans/archive/Lists/Afrikaans_News_Archive_110518/DispForm.aspx?ID=1209Beste 2013 Voedselwetenskap eerstejaar student beloon.A Lombard'n Boekprys ter ere van Jan Hofmeyr word aan beste 2013 eerstejaar student oorhandig.
Theresa Beelders doen dit weer!https://www.sun.ac.za/afrikaans/archive/Lists/Afrikaans_News_Archive_110518/DispForm.aspx?ID=1862Theresa Beelders doen dit weer!A LombardLNR & Voedselwetenskap PhD student, Theresa Beelders vereer vir uitsonderlike werk op Heuningbos.
Prof Marena Manley ontvang erepenninghttps://www.sun.ac.za/afrikaans/archive/Lists/Afrikaans_News_Archive_110518/DispForm.aspx?ID=1864 Prof Marena Manley ontvang erepenningA LombardDie Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns vereer ‘n uitgesoekte groep akademici van Universiteit Stellenbosch.
PASUFONS vergadering @ UShttps://www.sun.ac.za/afrikaans/archive/Lists/Afrikaans_News_Archive_110518/DispForm.aspx?ID=1865PASUFONS vergadering @ USA Lombard Departement Voedselwetenskap en Prof Marena Manley was vanaf 21 tot 24 Oktober 2014 gasheer vir die PASUFONS monotering- en evalueringsvergadering.
Beste projek en voorlegging: Lente 2014https://www.sun.ac.za/afrikaans/archive/Lists/Afrikaans_News_Archive_110518/DispForm.aspx?ID=1866Beste projek en voorlegging: Lente 2014A LombardHierdie was die wenspan by die 2014 Lente Produkontwikkelingdag
Voedselwetenskapstudente presteer by die '2014 IPSA Student Gold Pack' toekenningshttps://www.sun.ac.za/afrikaans/archive/Lists/Afrikaans_News_Archive_110518/DispForm.aspx?ID=1858Voedselwetenskapstudente presteer by die '2014 IPSA Student Gold Pack' toekenningsA LombardInstitute of packaging South Africa (IPSA) het op Dinsdag 21 Oktober hul jaarlikse prysuitdelingsgeleentheid in Kaapstad aangebied. Departement Voedselwetenskap het 6 finaliste in die studente afdeling van die kompetisie gehad.
Francois Olivier ryg akademiese pryse in!https://www.sun.ac.za/afrikaans/archive/Lists/Afrikaans_News_Archive_110518/DispForm.aspx?ID=1979Francois Olivier ryg akademiese pryse in!A LombardFrancois Olivier word beloon vir sy puik akademiese prestasies.
Professorale lesing - Voedselwetenskaphttps://www.sun.ac.za/afrikaans/archive/Lists/Afrikaans_News_Archive_110518/DispForm.aspx?ID=2146Professorale lesing - VoedselwetenskapA LombardProf Pieter Gouws(Voedselwetenskap) en Maret du Toit (Wingerd – en Wynkunde), albei van die Agriwetenskap Fakulteit het op 12 Februarie 2015 hul professorale lesings aangebied. Die geleentheid is by die Voedselwetenskapgebou aangebied.
Suid-Afrikaanse Voedselwetenskaplike internasionale rolspeler https://www.sun.ac.za/afrikaans/archive/Lists/Afrikaans_News_Archive_110518/DispForm.aspx?ID=2147Suid-Afrikaanse Voedselwetenskaplike internasionale rolspeler A LombardLisa Ronquest, Universiteit Stellenbosch Voedselwetenskap alumni, is een van Suid-Afrika se top jong Voedselwetenskaplikes. Nadat sy vir die afgelope sewe jaar die navorsing- en ontwikkelingspan van MarsAfrica gelei het, het sy haar versier op ‘n multinas
Tien SAAFoST beurse toegeken aan MATIEShttps://www.sun.ac.za/afrikaans/archive/Lists/Afrikaans_News_Archive_110518/DispForm.aspx?ID=2159Tien SAAFoST beurse toegeken aan MATIESA LombardDie Suid-Afrikaanse Vereniging vir Voedselwetenskap en Tegnologie (SAAFoST/SAVVoT) het onlangs die SAAFoST Stigting tot stand gebring wat voortaan namens SAAFoST alle akademiese pryse, toekennings en beurse sal administreer.