Botanical Garden
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Skenkings

​​Die Vriende van die Botaniese Tuin ondersteun die aktiwiteite van die Botaniese Tuin deur fondse in te samel, vrywilligers te werf en bestuur en om as 'n advieskomitee op te tree.  Finansiële bydraes kan in die bankrekening en kostepunt van die Vriende gedeponeer word. 

Standard Bank Stellenbosch

Takkode: 050610

Rekeningnr: 073006955 (in naam van Universiteit Stellenbosch)

Verwyssing: Skenking  KP-R5607


Stuur asseblief betalingsbewys aan vjc@sun.ac.za. Dui ook aan of u wil he dat die Universiteit Stellenbosch 'n a 18A-Belastingsertifikaat moet uitreik.