Transformation
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Transformasie-kommunikasie

​​​​​​​​​​​​

Transformasie-kommunikasie aan die US

Die Transformasiekantoor het 'n gids vir saamgestel om te gebruik vir die kommunikasie van narratiewe oor transformasie aan die Universiteit Stellenbosch. Dit kan hier afgelaai word.

Kommunikasieplan van die Transformasiekantoor

Die kommunikasieplatforms van die transformasiekantoor werk om die US se navorsing oor transformasie- en transformasieverwante onderwerpe te kommunikeer en te versprei, en om die universiteitsgemeenskap op  hoogte te hou van streeks-, nasionale en internasionale ontwikkelings op die gebied van transformasie in hoër onderwys in ons milieu​