Transformation
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Siyakhula Personeel Program

​​

​​

Die Siyakhula-personeel program is opnuut ontplooi en uitgebrei as deel van die Diensbillikheid- en Diversiteit-kapasiteitsontwikkelingsprogram. Sedert 2016, het meer as 600 personeellede – op alle posvlakke en uit verskillende afdelings en dissiplines – as deel van hierdie transformasiebevoegdheidsreeks aan besprekings deelgeneem. Die model van die Siyakhula-personeelprogram was nog altyd goed ontvang, omdat dit die kompleksiteit van die uitdagings waardeur US-personeel in ʼn vinnig-veranderende konteks in die gesig gestaar word, erken. Die program rus personeel toe met diversiteitskennis deur aan hulle die geleentheid te bied om van mekaar te leer, ingesteldhede te verken en vaardighede te deel om die gehalte van hulle kommunikasie en interaksie te verbeter. Vir 2020 is die opleiding aanlyn gedoen. Die sessies word nou deur Katlego Letlonkane, die Programbestuurder: Kapasiteitsontwikkeling in die afdeling Diensbillikheid en die Bevordering van Diversiteit, georganiseer en gemodereer.

​ 

 

_______________________________________________________________________________

Datum: Vrydag 27 Mei 2022

Tyd: 10:30 – 12:30

Onderwerp: 'n Skakelgeleentheid oor visuele regstelling en ons US institusionele kultuur

Fasiliteerders: Proff Elmarie Constandius en Aslam Fataar

________________________________________________________________________________

Datum: Donderdag 23 Junie 2022

Tyd: 10:30 – 12:30

Onderwerp: 'n Refleksie oor godsdiens en kulturele insluiting

Fasiliteerders: Dr Wilhelm Verwoerd en Ayanda Nyoka

_________________________________________________________________________________

Datum: Vrydag 29 Julie 2022

Tyd: 10:30 – 12:30

Onderwerp: Ouerskap vir verandering: Om kinders te leer oor toestemming en liggaamlike outonomiteit

Fasiliteerder: Qaqamba Mdaka

__________________________________________________________________________________

Datum: Vrydag 26 Augustus 2022

Tyd: 10:30 – 12:30

Onderwerp: 'n Refleksie oor gender en gendergeweld

Fasiliteerder: Dr Jill Ryan (Eenheid vir Gelykwaardigheid)

__________________________________________________________________________________

Datum: Donderdag 22 September 2022

Tyd: 10:30 – 12:30

Onderwerp: Om te leef met gestremdheid by die huis: Personeelondersteuningsnetwerk  

Fasiliteerder: Eenheid vir Gestremdhede (Dr Marcia Lyner-Cleophas)

__________________________________________________________________________________

Date: Vrydag 28 Oktober 2022

Tyd: 10:30 – 12:30

Onderwerp: Dekoloniale dialoë met Prof Kopano Ratele

Fasiliteerder: Prof Kopano Ratele

__________________________________________________________________________________

Untitled design (1).png