414 (16) Tegnieke in planteteelt (3L, 3P)
Doelstellings in planteteelt; voortplantingswyses in plante; sel- en weefselkultuur; teeltplanne vir self- en kruisbestuiwende gewasse; die benutting van basterkrag; mutasieteling; insek- en siekteweerstandsteling; variasies in chromosoomgetal en die benutting daarvan in ʼn teelprogram; plantetelersregte.
Buigsame assessering.
S Genetika 344
Module koördineerder: Mnr WC Botes
Dosent: Mnr WC Botes
444 (16) Kwantitatiewe kenmerke en seleksiemetodes (3L, 3P)
Komponente van fenotipiese en genetiese variansie in selfbestuiwende gewasse, kruispopulasies en kruisbestuiwende gewasse; die rol van koppeling en rekombinasie; proefontwerp en data-ontleding; seleksiemetodes en die voorspelling van seleksievordering; indeksseleksie; genotipe-omgewing-interaksie; kartering van gene vir kwantitatiewe kenmerke met behulp van merkergene; merker-gesteunde seleksie.
Buigsame assessering.
V Genetika 414
Module koördineerder: Mnr WC Botes
Dosent: Mr WC Botes