124 (16) Selbiology (3L, 3P)
Oorsprong en vroeë geskiedenis van lewe. Sitologie. Selchemie, biologiese membrane en sellulêre respirasie. Vaslegging, oordrag en uitdrukking van genetiese inligting. Evolusie.
Verantwoordelike departemente: Biochemie, Genetika en Plant-en Dierkunde
Module koördineerder: Dr A Flemming
Dosente:
Sitologie (Prof JH van Wyk, Prof S van der Heyden)
Biochemie (Prof E Strauss, Dr N Verhoog)
Genetika (Me M Engelbrecht, Dr B Koehler van Asch)
Evolusie (Prof J le Roux, Prof A Ellis)
154 (16) Funksionele Biologie (3L, 3P)
Plantanatomie en -morfologie; fotosintese; waterverhoudings; vervoer in plante; plant- minerale voeding; groei en ontwikkeling; reaksies teenoor die omgewing. Funksionele biologie van diere. Inleiding to biotegnologie.
Verantwoordelike departemente: Plant-en Dierkunde en Genetika
N Biologie 124 en N Chemie 124, 144
Module koördineerder: Dr A Flemming
Dosente:
Vorm & Funksie van plante (Prof A Valentine, Prof N Makunga)
Vorm & Funksie van diere (Dr A Flemming, Prof T Wossler)
Biotegnologie (Dr B Loedolff, Dr J Lloyd)