Research & Innovation
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Nagraadse Studente

​Die Universiteit Stellenbosch erken die belangrikheid van navorsing, ontwikkeling en innovasie in die ontwikkeling van mensekapitaal vir 'n groeiende kennisekonomie. Deur n belangrike bydrae te lewer tot 'n opgeleide en bekwame werksmag en om hoëvlak beroepsgerigte nagraadse programme te bied, bly nagraadse navorsing 'n prioriteit. Tans het die US meer as 10 000 nagraadse studente wat ongeveer 33% van die studenteliggaam uitmaak.