Alhoewel ons dienste op
enige stadium van ‘n projek ingeroep kan word, is dit wenslik om ‘n statistikus
reeds tydens die beplanning te betrek.
Dit sal verseker dat eksperimente/opnames behoorlik beplan word uit ‘n
statistiese oogpunt om optimale resultate te verseker.