Undergraduate Bursaries & Loans
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Vlakte Beurs


Stellenbosch-University-students-2-1200x340.jpg​ 

​Vlakte Beurs

http://www.sun.ac.za/english/management/wim-de-villiers/Documents/US%20Die%20Vlakte-beurs%20ad%20Die%20Burger.pdf


Voormalige inwoners en afstammelinge van inwonders van "Die Vlakte" in Stellenbosch word genooi om aansoek te doen vir Die Vlakte-beurs om aan die Universiteit Stellenbosch (US) te studeer.

Sal jy graag wil aansoek doen?​​​​

Maak seker dat hierdie aansoekvorm met aanhegsels in epos na blinfo@sun.ac.za gestuur word asb.


   ​​​​​​​​​​​
   Die volgende re​​ëls sal van toepassing wees op aansoeke vir 2021 US Eksterne Fondse:​​​
  1. Die e-pos se onderwerp moet ALLEEN die studentenommer wees! (bv. 12345678)
  2. Alle dokumentasie moet in pdf formaat ingedien word
  3. Voorbeeld van die lêernaam  “Studente Nommer_Dokument Beskrywing" (bv. 12345678_UG BEURS-AANSOEKVORM)
  4. LET OP: Indien jy alreeds die nodige aanhegsels tesame met jou aansoek vir finansiële ondersteuning gestuur het is dit nie nodig om dit weer te stuur nie.


​​​