Undergraduate Bursaries & Loans
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Vorms

​​​​​​​​​​​northfolk-Ok76F6yW2iA-unsplash.jpg ​


Gebruik die onderstaande formaat as u dokumente na BLinfo@sun.ac.za stuur
    o Die lêernaam moet “Studente Nommer_Dokument Beskrywing” (bv. 12345678_UG BEURS-AANSOEKVORM) wees
    o Die onderwerp per e-pos moet ALLEEN die studentenommer wees! (bv. 12345678)

     LET OP: Indien jy alreeds die nodige aanhegsels tesame met jou aansoek vir finansiële ondersteuning gestuur het is dit nie nodig        om dit weer te stuur nie.