Die Departement Bos- en Houtkunde, Stellenbosch Universiteitis die enigste hoër onderwys instelling in Suid-Afrika waar 'n Bosbou Universiteitsgraad aangebied word.
Die voorgraadse (baccalaureus) program lei tot die Baccalaureus Scientiae in Bos- en Houtkunde (BScBosb) graad. Daar is twee studierigtings in hierdie program, naamlik:
(klik op studierigting vir meer inligting oor inhoud en kurrikulum)
Bosbou en Houtprodukkunde kursus inligting en toelatings vereistes
Toelatings beleid en gids
Aansoekprosedure
Voornemende studente kan die volgende skakel besoek vir aanlyn aansoeke:
Voorgraads: http://www.maties.com/