Forestry & Wood Science
Welkom by Universiteit Stellenbosch

IFSA Simposium

Met meer as 100 afgevaardiges van IFSA komitees van regoor die wêreld, is die Internasionale Bosbou Studente Simposium die IFSA se grootste jaarlikse byeenkoms.    Lees meer...​

Die pre-simposium toer van IFSS2017 is die jaar aangebied deur die Universiteit van Stellenbosch se plaaslike Bosbou studente organisasie.  As deel van die verrigtinge is afgevaardiges ingelig oor die geskiedenis van bosbou in die Wes-Kaap asook die geleenthede wat die Dept van Bosbou en Houtkunde kan bied aan voornemende en bestaande studente.  Verder is daar besoeke afgelê by 'n paar bekende dorpe in die wynstreek, die asemrowende landskappe van Kaapstad, asook die Elginvallei en Grabouw se appelboerderye.    Lees meer..