Komende werkswinkels...
Filogenetiese werkswinkel
Instrukteur: Dr. Jane Wright
18-22 Junie 2018 (Inleiding tot filogenetiese studies)
25-29 Junie 2018 (Gevorderde filogenetiese studies)
Meetkunidge morfometrie
Instrukteur: Prof. Chris Klingenberg, University of Manchester, UK
2-6 Julie 2018
Massakweking van insekte Instrukteurs: Prof. Des Conlong & Dr. Elsje Pieterse
9-13 Julie 2018
Vir meer inligting, kontak:
Dr. Pia Addison <pia@sun.ac.za> 021-808-4671
Te registreer vir werkswinkels, besoek:
Onlangse werkswinkels...
Collembola taksonomie Instrukteur: Dr. Charlene Janion-ScheepersLaas gehou - 6-10 November 2017
Mot Identifikasie werkswinkel - met die fokus op valskodlingmot
Instrukteurs: Drs. Pia Addison & Corey Bazelet
Toekomstige datums - TBD 2018
Laas gehou - 13-17 November 2017
Stinkbesie monitering in appel boorde
Instrukteurs: Dr. Schalk Schoeman
Toekomstige datums - TBD 2018
Entomopatogeniese nematodes - nuwe spesie beskrywing
Instrukteur: Prof. Antoinette P. Malan
Laas gehou - 22-26 Januarie 2018