In 2017 was die eerste Insek Massakweking Werkswinkel aangebied deur die GPB Inisiatief van die Departement van Bewaringsekologie en Entomologie, Universiteit van Stellenbosch. Hierdie werkswinkel was gemodelleer volgens die 'International Insect Rearing Workshop' (IIRW) wat jaarliks gehou word by Mississippi Staat Universiteit en in 2017 sy 20ste sessie gevier het! Die IIRW was begin deur Dr. Frank Davis, Dr. John Schneider en Dr. Norman Leppla wie die Suid-Afrikaanse Insek Massakweking Werkswinkel aangemoedig en ondersteun het.
~ 2017 Werkswinkel ~
23-27 Oktober 2017

Akademiese organiseerders
Prof. Des Conlong, Suid Afrikaanse Suikerriet Navorsingsinstituut en die Departement van Bewaringsekologie en Entomologie, Universiteit van Stellenbosch
Dr. Elsje Pieterse, Dierkunde Departement, Universiteit van Stellenbosch
Aanbieders
Dr. Maddie Barton – Universiteit van Stellenbosch
Ms. Beverly Ellis – Universiteit van Stellenbosch
Ms. Denise Gillespie – Suid-Afrikaanse Suikerriet Navorsingsinstituut
Dr. Justin Hatting – Landbou Navorsings Raad
Mr. Olaf Jebens – AgriProtein
Dr. Minette Karsten – Universiteit van Stellenbosch
Dr. Norman Leppla – University of Florida, USA
Prof. J.J. Pieterse – Nelson Mandela Metropolitaaanse Universiteit
Prof. John Terblanche – Universiteit van Stellenbosch
Mr. Paul Watson – Agriprotein
Mr. Michael Woods – Universiteit van Stellenbosch


Werkswinkel program

