Wim de Villiers
Welkom by Universiteit Stellenbosch

 

 

"(By)derwetse" inkopiesakke finansier navorsing oor by-ekologiehttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=4696"(By)derwetse" inkopiesakke finansier navorsing oor by-ekologieWiida Fourie-BassonMet elke "Bee friendly, Bee aware" inkopiesak wat jy by Woolworths koop, gaan R10 aan Kayla Lawson, 'n MSc-student van die Universiteit Stellenbosch (US) se navorsing oor die mikrobiale ekologie van heuningbye.
Venda-familie vier doktorsgraad in biochemiehttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=4688Venda-familie vier doktorsgraad in biochemieWiida Fourie-BassonDr Ndivhuwo Mureni, ’n oud-leerder van LTT Murunwa Privaatskool in Louis Trichardt, moes meer as een hindernis oorkom voordat sy haar PhD in biochemie by die Universiteit Stellenbosch op Donderdag 16 Maart 2017 verwerf het.
Ontvangers van doktorsgrade en eregrade by Kanseliersete vereerhttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=4678Ontvangers van doktorsgrade en eregrade by Kanseliersete vereerCorporate Communication/Korporatiewe KommunikasieDie Universiteit Stellenbosch (US) het 'n rekordgetal van 2922 kwalifikasies tydens die Maart gradeplegtighede toegeken, en het die week se verrigtinge afgesluit deur eregrade aan prof Kofi Agawu en dr Monique Nsanzabaganwa toe te ken
Anita verskuif grensehttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=4669Anita verskuif grensePia NännyHaar studiejare aan die Universiteit Stellenbosch (US) – wat Vrydag 'n hoogtepunt bereik het toe sy haar BCom-graad in Bestuursrekeningkunde ontvang het – het aan Anita Engelbrecht bewys daar is geen uitdaging wat sy nie met sukses kan aanpak nie.
Korrupsie bedreig nasionale sekuriteithttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=4661Korrupsie bedreig nasionale sekuriteitEvangelos MantzarisDie voortslepende korrupsie hou ʼn ernstige bedreiging in vir Suid-Afrika se nasionale sekuriteit.
Weer rekordgetal grade vir US se 2016 akademiese jaarhttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=4656Weer rekordgetal grade vir US se 2016 akademiese jaarCorporate Communication/Korporatiewe KommunikasieVandeesweek se Maart 2017 Gradeplegtigheid lewer wéér vanjaar besonderse akademiese rekords vir die Universiteit Stellenbosch (US) op.
'Smart Water Meter' verskaf innoverende oplossing vir die vermorsing van waterhttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=4655'Smart Water Meter' verskaf innoverende oplossing vir die vermorsing van waterCorporate Communication/Korporatiewe KommunikasieDie Wes-Kaap gaan tans gebuk onder ‘n ernstige droogte, en innoverende oplossings is meer noodsaaklik as ooit tevore.
Tuiskoms 2017 'was fantasties'http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=4654Tuiskoms 2017 'was fantasties'Alumni-betrekkinge / Alumni Relationsʼn Musiek-extravaganza, ʼn terugblik op daardie bekende klasdae met ons "Terug Klas Toe"-lesings, klasreünies, ʼn pretdraf en bergfietservaring vir sportentoesiaste en ʼn hele aantal Woordfees-vertonings.
Geleentheid vir betekenisvolle interaksie by US Woordfeeshttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=4630Geleentheid vir betekenisvolle interaksie by US WoordfeesKorporatiewe Kommunikasie / Corporate CommunicationDie Transformasiekantoor het verskeie items op die Woordfees-program identifiseer waar personeel en studente kan deelneem aan gesprekke rondom transformasie en maatskaplike geregtigheid
Raad keur hersiene Toelatingsbeleid goedhttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=4591Raad keur hersiene Toelatingsbeleid goedKorporatiewe Kommunikasie / Corporate CommunicationDrie kriteria: akademiese meriete; rasseklassifikasie; sosio-ekonomiese status