Belangegroeplede
Naam | Telefoon | E-pos | Spesialiseringsterreine |
Dr Louise Botha (voorsitter) | +27 21 808 2293
| lbot@sun.ac.za
| Onderrig en Leer
|
Prof Arend Carl | +27 21 808 2285
| aec2@sun.ac.za | Onderrig en Leer; Kurrikulumstudie; Sosiale Wetenskappe
|
Dr Bernard Rhodes | +27 21 808 2273
| rhodesb@sun.ac.za | Onderrig en Leer
|
Taalondersteuning vir vakterme
Die Fakulteit
ondersteun jou in die gebruik van akademiese taal en vaktaal met behulp
van MobiLex, ’n vakwoordeboek met betekenisse van terme wat jy in
jou voorgraadse studies gebruik. Daar is ook vertalings van terme en
betekenisse in Afrikaans, Engels en isiXhosa, opgestel deur dosente in die
Departement Kurrikulumstudies. Laai die MobiLexapp op jou selfoon
af of soek dit op jou rekenaar of tablet by http://www0.sun.ac.za/mobilex/