Horticultural Sciences
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Department Hortologie - Personeel

Hortologie Personeelboom - click vir groter weergawe

Die Dept Hortologie word bestuur deur 'n groep bekwame akademici.   Deeltydse en buitengewone akademici is ook betrokke by leer en navorsingsaktiwiteite.  Hulle word goed ondersteun deur tegniese en administratiewe personeel.