Center for Student Counseling & Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Oorsig

​​​​​​​Die Eenheid vir Psigoterapeutiese en Ondersteuningsdienste lewer professionele ondersteuning en berading aan studente wat persoonlike, professionele of akademiese uitdagings beleef, of wat emosionele of psigiese trauma of geestesgesondheidsuitdagings ervaar. Ons gekwalifiseerde sielkundiges, beraders en maatskaplike werkers lewer hierdie dienste. Die dienste wat maatskaplike werkers bied, is ook van toepassing op studente wat welsyn- en voedselsteun nodig het.​

 

 

Waarnemende hoof / Senior VoorligtingsielkundigeElmarieKrugersupportus@sun.ac.za021 808 4994
Senior Kliniese SielkundigeAn-MareeNelsupportus@sun.ac.za021 927 7020
Kliniese SielkundigeJan-Hendrik Meyersupportus@sun.ac.za021 808 4994
Kliniese SielkundigeMunroStrydomsupportus@sun.ac.za021 808 4994
VoorligtingsielkudigeCarmenBaliesupportus@sun.ac.za021 927 7020
VoorligtingsielkudigeNordlindFouchésupportus@sun.ac.za021 808 4994
Geregistreerde voorligterDevinéKamaliesupportus@sun.ac.za021 808 4994
Geregistreerde voorligterVastrohietteGilbertsupportus@sun.ac.za021 808 4994
Maatskaplike WerkerLizzieWitbooisupportus@sun.ac.za021 808 4994
Maatskaplike werker (Tygerberg kampus)SinazoNyembezisinazon@sun.ac.za021 927 7020