Die Eenheid vir Graduandi-loopbaandienste werk nou saam met moontlike werkgewers en is daarop gerig om geleenthede vir skakeling tussen studente en werwers te bewerkstellig
As jy ʼn werkgewer is, kan jy studente van die Universiteit Stellenbosch (US) deur verskeie geleenthede, aktiwiteite en platforms werf en met hulle skakel.
As jy ʼn US-student is, het jy toegang tot ons dienste wat jou kan help met die werksoekproses.
Die loopbaanportaal MatiesCareers skakel US-studente met sowel die Eenheid as werwers wat in afgestudeerdes belangstel.
ER24 Noodnommer010 205 3032