Center for Student Counseling & Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch

C (General)

Tien aktuele vaktydskrifartikels (onder meer twee etiekartikels) oor verskeie onderwerpe (byvoorbeeld loopbaanvoorligting en -ontwikkeling, psigoterapie, psigopatologie, etiek, en leerontwikkelingsprobleme engestremdhede) word op die webtuiste bestudeer, waarna aanlynvraelyste daaroor ingevul word. 'n Slaagsyfer van minstens 70% word vereis om vir drie VOE's per vraelys in aanmerking te kom. Aanmeldkodes sal slegs aan opbetaalde deelnemers verskaf word. Hierdie artikels is nie op 'n bepaalde registrasiekategorie van toepassing nie.