HULPBRONNE
Ons het verskeie bykomende hulpbronne beskikbaar gemaak, ingeval jy dit
nodig het. Kyk gerus daarna!
Digitale welstand
Akademiese ondersteuning
Vir baie studente wat aanlyn studeer en sonder eweknie, kan interaksie vreesaanjaend wees, maar die Eenheid het verskeie akademiese ondersteuningsvideo's ontwikkel om u te help terwyl u aanlyn en tuis werk. Video-onderwerpe is:
- Ek mis interaksie met my maats/portuurs.
- Hoe berei ek voor vir aanlyn assessering?
- Ek sukkel om my tyd te bestuur.
- Kom ons gesels oor hoe om gefokus en gemotiveerd te bly
- Hoe bestuur ek my aanlyn werklas?
Hieronder is die transkripsies van bogenoemde video's.
Neurologiese oefeninge
Outisme Spektrum Versteuring (OSV)
Die bronne hieronder is tans slegs in Engels beskikbaar aangesien dit van die Autism&Uni-organisasie in die Verenigde Koninkryk verkry is.