​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​BELEIDE EN HULPBRONNE


Die Eenheid vir Gestremdhede word gerig deur US-beleide, waarvan ons sommige hier onder beskikbaar maak. Ons het ook ander hulpbronmateriaal saamgestel om mense met gestremdhede te ondersteun.

 ​

Beleide en verslae

Die US se Taalbeleid​Die US se Beleid oor Gestremdheidstoegang
Die Veldtogverslag oor die Beleid oor Gestremdheidstoegang#NoLimitSU-verslag
#NoLimitSU-veldtogmetingsverslagDie US se Loslitdagverslag

Hulpbronne

Riglyne vir dosente oor die insluit van studente met visuele gebreke
Riglyne vir die onderr​​ig van studente met gehoorgestremdhede
Inklusiewe organisasies maak sakesinEenheid vir Gestremdhede se 10-jaar-gedenkboekie
Blinde rekenaarwetenskaplike maak die onmoontlike moontlikInty​dse onderskrifte kan dowe studente se u​​niversiteitservaring transformeer
'Facing Disability'-artikel in Kampusnuus (kyk bladsye 8 en 9)Eenheid vir Gestremdhede inligtingspamflet
Student en ouer perspektief (dokument in Engels beskikbaar)
Toeganklikheidsriglyne vir geleenthede, vergaderings en konferensies (dokument in Engels beskikbaar)​
 Outismespektrumsteuring (OSS)
​​Hulpbronne in Stellenbosch vir ​mense met gestremdhede
Studente-ervaringvideo met US-student, Lathi Msi
S​​tude​nte-ervaringsvideo met US-student, Luigia Nicholas​ (1)
​S​​tude​nte-ervaringsvideo met US-student, Ilze Aaron
S​​tude​nte-ervaringsvideo met US-student, Luigia Nicholas​ (2)
Gebaretaal videos (slegs in Engels beskikbaar) (kliek op die temas om videos oop te maak)

​Tema 1: Ontmoet vir Rachel​
Tema 2: Maniere om te groet, gevoelens en emosies
Tema 3: Covid-19
Tema 4: Liggaamsdele
Tema 5: Medies
Tema 6: Voedsel​
Tema 7: Tyd
Tema 8: Familie​
​S​​tude​nte-ervaringsvideo met US-student, Luigia Nicholas​ (3)​


Universele Ontwerp (UO) & Universele Ontwerp vir Leer (UOL)

Jy het waarskynlik al van hierdie konsepte gehoor. Hulle hou verband met hoe ons onderrig, leer en ons omgewings kan ontwerp op maniere wat nie mense uitsluit om deel te neem nie. Dit verseker dat mense met gestremdhede grootliks by die lewe en akademies ingesluit word. Hierdie video's reflekteer op kampusruimtes in en buite die klaskamer. Kyk hoe UO en UOL dit beter sou maak (of nie?).​ Die videos is slegs in Engels beskikbaar.

​​Seven principals of Universal Design
​​UD: ​The world comfortable for all​​
​​What is Universal Design fo​r Learning?​
​​


Loslitdag 2022 aanlyngeleentheid

​Loslitdag is vanjaar op 2 September 2022 aangebied met die tema #ICcelebrateSA. Ons by die US het dit gevier deur 'n 1 uur lange aanlyngeleentheid rondom die tema wat op sport fokus, aan te bied.​

Loslitdag 2022-byeenkomsopname​

2020 Jaar van Gestremdheid verklaring

2020 is deur die Universiteit Stellenbosch as die Jaar van Gestremdheid verklaar. Alhoewel dit ontwrig is weens die COVID-19-pandemie, het ons voortgegaan met wat ons aanlyn kon doen. Lees 'n paar interessante artikels geskryf deur sommige van ons studente en personeel met gestremdhede. Klik hier​ om die artikels te sien.​
2020 Jaar van Ges​tremdheid-boekie