Center for Student Counseling & Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch

C (Industrial Psychology)

Tien aktuele vaktydskrifartikels (onder meer twee etiekartikels) wat tot die breë gebied van Bedryfsielkunde behoort, word op die webtuiste bestudeer, waarna aanlynvraelyste daaroor ingevul word. 'n Slaagsyfer van minstens 70% word vereis om vir drie VOE's per vraelys in aanmerking te kom. Aanmeldkodes sal slegs aan opbetaalde deelnemers verskaf word. Hierdie artikels is op 'n bepaalde registrasiekategorie, naamlik Bedryfsielkunde, van toepassing.