Vier duidelike onderwerpe word bestudeer in hierdie area.
Nie-kommutatiewe algebras, veral die verskei tipes matriksringe en hul substrukture en algebraïse eienskappe is Prof Leon van Wyk se hoof navorsingsgebiede met byna-ring teorie as 'n sekondêre navorsingsarea.
Kommutatiewe algebras en groepteorie is die navorsingsgebiede van Dr Cornelia Naude en Prof Andrew Fransman, onderskeidelik.
Dr Karin-Therese Howell ondersoek algebras van funksies geassosieer met 'n gegewe algebraïse struktuur, sowel as byna-vektorruimtes.