Mathematics
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Wiskunde Stroom

Toelatingsvereistes:

  • Afrikaans of Engels (Huistaal of Eerste Addisionele Taal) 4
  • Wiskunde 6
  • 4 in enige ande skoolvak uit die lys van aangewese universiteitstoelatingsvakke OF
    Let wel:
    Indien Fisika of Chemie gevolg word: Fisiese Wetenksappe 4
Eerste Jaar Minimum van 132 krediete
44 krediete vanuit
Tweede Jaar Minimum van 133 krediete
37 krediete vanuit
Derde Jaar Minimum van 133 krediete
69 krediete vanuit
Rekenaarvaardigheid Wiskunde Wiskunde
Wiskunde Wetenskaplike Berekening Wetenskaplike Berekening
Wetenskapkommunikasievaardigheid
PLUS keusemodules wat ‘n totaal van tussen 88 en 96 krediete opmaak. Jou keuse is afhanklik daarvan dat daar geen roosterbotsings is nie. PLUS keusemodules wat 96 krediete opmaak. Let op dat jou keuse afhanklik is daarvan dat daar geen roosterbotsings is nie, en dat die modules voorvereistes het. PLUS keusemodules wat 64 krediete opmaak of enige derdejaarsmodules wat volg op tweedejaarsmodules. Jou keuse is afhanklik daarvan dat daar geen roosterbotsings is nie.
Fisika Fisika
Toegepaste Wiskunde Operasionele Navorsing
Rekenaarwetenskap Rekenaarwetenskap
Waarskynlikheidsleer en Statistiek Toegepaste Wiskunde
Chemie Wiskundige Statistiek
Biologie ​Biowiskunde
​Ekonomie ​Algemene Taalwetenskap
​Algemene Taalwetenskap ​Chemie
​Ekonomie
​Genetika
​Wiskunde