Ancient Studies
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Fokusareas

Die Departement se navorsing fokus op die volgende areas:

  • Invloed en resepsie van die antieke wêreld in kontemporêre Suid-Afrika
  • Die studie van antieke tale en kulture in die digitale tydperk
  • Godsdiens, filosofie en moraliteit in antieke tekste
  • Materiële kultuur en beeldwêreld, kuns en ikonografie
  • Bybeltale, -vertaling en -interpretasie
  • Museum- en erfenisstudie
  • Griekse en Latynse letterkunde, individu en samelewing 
  • Antieke kulture: metodologie en interpretasiemodelle
  • Afro-Asiatiese en Afrika tale
  • Linguistiek

Invloed en resepsie van die antieke wêreld in kontemporêre Suid-Afrika

  • Die literêre resepsie van Romeinse digkuns (De Villiers)
  • Die antieke wêreld en populêre kultuur (Cornelius)
  • Versamelings van klassieke oudhede in Suid-Afrikaanse museums (Masters)

Die studie van antieke tale en kulture in die digitale tydperk

  • Multimedia en antieke kulture (Cornelius, Daniels)

Godsdiens, filosofie en moraliteit in antieke tekste

  • Griekse en Romeinse morele filosofie and godsdienste (Thom)
  • Vroeg-Christelike letterkunde (Thom, A Kotzé)

Materiële kultuur en beeldwêreld, kuns en ikonografie

  • Materiële kultuur en beeldwêreld van Noord-Afrika en Wes-Asië (Cornelius)
  • Klassieke kuns en ikonografie (Masters)
  • Antieke kindertyd en materiële kultuur (Masters)

Bybeltale, -vertaling en -interpretasie

  • Kognitiewe linguistiek en die vertaling van die Bybel (Van der Merwe)
  • Die semantiek en pragmatiek van Bybelse Hebreeus (Van der Merwe)
  • Die Ou Testament en die antieke wêreld (Cornelius)
  • Taalkunde en vertaling van die Griekse Nuwe Testament (Thom)
  • Die Nuwe Testament en die antieke wêreld (Thom)

Museum- en erfenisstudie

  • 'n Katalogus van artefakte uit antieke Egipte en die Ou Nabye Ooste in Suid-Afrikaanse versamelings (Cornelius)
  • Suid-Afrikaanse Mummieprojek (Cornelius)
  • Versamelings van klassieke oudhede in Suid-Afrikaanse Museums (Masters)

Griekse en Latynse letterkunde, individu en samelewing

  • Romeinse liriese en elegiese digkuns (De Villiers)
  • Romeinse epos (De Villiers)
  • Augustinus (A Kotzé)
  • Laat Oudheid (Thom, A Kotzé)

Antieke kulture: metodologie en interpretasiemodelle

  • Kognitiewe linguistiek en interpretasie (Van der Merwe)

Afro-Asiatiese en Afrika tale

  • Semitiese tale en hul grammatika: Hebreeus, Arabies, Ugarities, Aramees, Amorities (Andrason)
  • Berberse and Tjadiese tale (Andrason)
  • Vergelykende grammatika van Semities en Afro-Asiaties (Andrason)
  • Afrikatale: isiXhosa, Lingala, Kituba, Maasai, Tjwao (Andrason)

Linguistiek

  • Kognitiewe linguistiek (Van der Merwe, Andrason)
  • Taalkontak en taalverandering (Andrason)
  • Minderheids(mikro)tale (Andrason)
  • Linguistiese kategorieë, radiale netwerke, en semantiese kaarte (Andrason)
  • Semantiek, pragmatiek, morfosintaksis, sintaksis (Andrason)
  • Tipologie (Andrason)
  • Grammatikalisering (Andrason)
  • Taaldokumentering (Andrason)
  • Dekolonisering (Andrason)