Genetics
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Biologie

​​124 (16) Selbiology (3L, 3P)

Oorsprong en vroeë geskiedenis van lewe. Sitologie. Selchemie, biologiese membrane en sellulêre respirasie. Vaslegging, oordrag en uitdrukking van genetiese inligting. Evolusie.​

Verantwoordelike departemente: Biochemie, Genetika en Plant-en Dierkunde


Module koördineerder: Dr A Flemming

Dosente:

Sitologie (Prof JH van Wyk, Prof S van der Heyden)

Biochemie (Prof E Strauss, Dr N Verhoog)

Genetika (Me M Engelbrecht, Dr B Koehler van Asch)

Evolusie (Prof J le Roux, Prof A Ellis)


154 (16) Funksionele Biologie (3L, 3P)

Plantanatomie en -morfologie; fotosintese; waterverhoudings; vervoer in plante; plant- minerale voeding; groei en ontwikkeling; reaksies teenoor die omgewing. Funksionele biologie van diere. Inleiding to biotegnologie.

Verantwoordelike departemente: Plant-en Dierkunde en Genetika

N Biologie 124 en N Chemie 124, 144​


Module koördineerder: Dr A Flemming

Dosente:

Vorm & Funksie van plante (Prof A Valentine, Prof N Makunga)

Vorm & Funksie van diere (Dr A Flemming, Prof T Wossler)

Biotegnologie (Dr B Loedolff, Dr J Lloyd)