Afrikaans & Dutch
Welcome to Stellenbosch University

Political Science Friday Seminarhttp://www.sun.ac.za/english/archive/Lists/English_Events_Archive_110518/DispForm.aspx?ID=3036Political Science Friday Seminar

Speaker:      Mrs Akiko Yanai, Research Associate, Stellenbosch University and Senior Research Fellow,
Institute of Developing Economies, Japan

Topic:           Trade Preferences for African Countries: EU EPAs and US AGOA

Date:            4 March 2016

Time:            12:15 - 13:30

Venue:         Room 648, Arts & Social Sciences Building

Contact:  Dr Derica Lambrechts, 808 2476, derica@sun.ac.za

Openbare Navorsingseminaar: Departement Moderne Vreemde Talehttp://www.sun.ac.za/afrikaans/archive/Lists/Afrikaans_Events_Archive_110518/DispForm.aspx?ID=1509Openbare Navorsingseminaar: Departement Moderne Vreemde Tale
​Die Departement Moderne Vreemde Tale sal 'n openbare navorsingseminaar aanbied deur Dr Johanna Steyn (Afdeling Frans - Stellenbosch Universiteit) oor

From padded feet to duck feet: the translation of Afrikaans novels into French

Datum: Vrydag 8 Mei 2015
Tyd: 12:00 – 12:50
Plek: Lettere en Sosiale Wetenskappe-gebou: Seminaarkamer 551

Uitnodiging na gemeenskapsinteraksie-oriënteringsessie http://www.sun.ac.za/afrikaans/archive/Lists/Afrikaans_Events_Archive_110518/DispForm.aspx?ID=1447Uitnodiging na gemeenskapsinteraksie-oriënteringsessie
​Die Afdeling Gemeenskapsinteraksie nooi alle nuwe en huidige akademiese en steundienspersoneellede  hartlik uit na ʼn gemeenskapsinteraksie-oriënteringsessie op 1 April 2015.

Met hierdie geleentheid wil ons deelnemers bekend stel aan gemeenskapsinteraksie as een van die kernfunksies van die Universiteit Stellenbosch (US). Die US is verbind daartoe om sosiale bewustheid en sosiale impak deel te maak van die beoefening van uitnemende onderrig-, leer- en navorsingspraktyke:

"Die Universiteit streef daarna om 'n uitnemende, relevante en gemeenskapsinteraktiewe universiteit te wees wat daartoe verbind is om 'n beduidende rol in Suid-Afrika, in Afrika en wêreldwyd deur middel van sy kernfunksies te speel. In ooreenstemming met internasionale neigings neem die Universiteit aktief deel aan die plaaslike en internasionale ontwikkelingsuitdagings terwyl sosiaal robuuste kennis geproduseer en burgerlikgeoriënteerde graduandi in 'n demokratiese bedeling afgelewer word" (US-beleid oor Gemeenskapsinteraksie, 2009)

Personeel van die Afdeling Gemeenskapsinteraksie sal ʼn oorsig van gemeenskapsinteraksie aan die US bied en die wye verskeidenheid van geleenthede vir gemeenskapsinteraktiewe onderrig en leer, navorsing en vrywilligerdiens aan die US bekend stel. Ons sal ook die gemeenskapsinteraksie-opleidingsgeleenthede en ‑hulpbronne wat vir ondersteuningspersoneel beskikbaar is uitlig.

Datum: 1 April 2015
Tyd: 09:00-13:00
Plek:      LUC 2009

RSVP asseblief teen 26 Maart 2015 by Howard Gordon by howard@sun.ac.za.​

Waar kuns en wetenskapkommunikasie ontmoethttp://www.sun.ac.za/afrikaans/archive/Lists/Afrikaans_Events_Archive_110518/DispForm.aspx?ID=1750Waar kuns en wetenskapkommunikasie ontmoet
​​Stories, kuns en teater bied 'n ideale platform om wetenskap effektief en aangrypend te kommunikeer. Dit is waarom ons volgende "Vrydagwetenskap @Stellenbosch" 'n spesiale hoogtepunt gaan wees. Ons gasspreker is Prof Jimmie Earl Perry, Direkteur van Opvoekundige Teater en Kreatiewe Kuns by Stellenbosch Universiteit se Sentrum vir HIV/VIGS-bestuur. Hy sal sy ondervinding van die gebruik van teater om HIV-infeksies te bekamp, kom deel.

'n Ligte vinger-ete sal voor die geleentheid bedien word. Daar is publieke parkering naby die lokaal by Eikestad Mall.

​RSVP: Rolene Langford per e-pos teen 11 November 2015.

Ras-onderrig by Stellenbosch: ’n deelnemende benaderinghttp://www.sun.ac.za/afrikaans/archive/Lists/Afrikaans_Events_Archive_110518/DispForm.aspx?ID=1524Ras-onderrig by Stellenbosch: ’n deelnemende benadering
In hoër onderwys bestaan daar gewoonlik duidelike grense tussen onderrig en navorsing. Hierdie grense kan egter vervaag in deelnemende navorsing en pedagogiese aktiwiteite wat vrae laat ontstaan oor informele en daaglikse onderrig- en leerprosesse met betrekking tot studentwees, ras, geslag, seksualiteit en vele ander dinge op kampus.

Hierdie aanbieding doen verslag oor 'n voorgraadse (tweedejaar) sosiologiekursus wat ek oor ras by die Universiteit Stellenbosch aangebied het. In hierdie kursus het ek in massa-lesings deelnemende pedagogiese benaderings probeer ontwikkel wat studente as kennisprodusente, mense en denkers oor sleutelkonsepte soos ras wou betrek.

Een van die ironieë van hierdie kursus is dat dit die einste onderwerp wat onderrig word, bevraagteken. Eerder as dat ek oor ras klasgee en studente my as die deskundige en ras as die onderwerp as vanselfsprekend aanvaar, wou ek studente aanmoedig om krities oor ras en die betekenis(se) wat die konsep vir hulle en ander inhou, te reflekteer.

Die soorte pedagogiese benaderings wat ek gebruik het en die verskillende wyses waarop studente (en ek) ras in verskeie kursusaktiwiteite en besprekings gekonstrueer het, vorm die basis van my aanbieding.

Ras is deur verskillende studente, en deur my, op uiteenlopende maniere gekonstrueer en aangespreek, byvoorbeeld as iets wat maak wie hulle is, as absurd, as pynlik, as ontstellend, as regtig onwerklik, as 'n konkrete werklikheid, as denke, as verrassend wanneer rasse gemeng word, as anders as kultuur en as baie dieselfde as kultuur, as generasiegebonde, en as geslagtelik.

Ek voer aan dat deelnemende vorme van "die onderrig van ras", wat ek in my eie onderrig ontwikkel het, modelle van goeie pedagogiese praktyk in die konteks van kommer oor transformasie kan verskaf. Dit kan gebeur deur vorme van kritiese selfrefleksie deur gesamentlike leer tussen verskillende en diverse studente te bevorder asook deur die voortbring van, vashou aan en betrokke raak by die veelsoortige en teenstrydige maniere waarop verskillende en diverse studente ras konseptualiseer en ervaar.

​Aanbieder:

Prof Rob Pattman, Departement Sosiologie en Sosiale Antropologie

Padkos sal voorsien word.

Slegs 10 plekke is beskikbaar.

Kontak asseblief vir Nothemba Nqayi om u plek te bespreek.

Taal in die Balkanstate: Lesingreeks deur prof Victor A Friedmanhttp://www.sun.ac.za/afrikaans/archive/Lists/Afrikaans_Events_Archive_110518/DispForm.aspx?ID=1419Taal in die Balkanstate: Lesingreeks deur prof Victor A Friedman
​Prof. Friedman sal gedurende sy besoek drie lesings oor taal in die Balkanstreek aanbied. Die titels van die lesings is as volg:

"An Introduction to the Linguistic Balkans"

"The Standardizations of South Slavic: The Politics of the Centripetal and the Centrifugal"

"The Standardizations of Albanian: 1908 - 2015"

(Let asseblief daarop dat die lesings in Engels aangebied word.)

Datums: 17, 18, 19 Maart

Tyd: 13:00 - 14:00

Plek: Geologiegebou, Lesingsaal 1004

Kollegas, studente en die publiek is welkom om die lesings by te woon.

Vir meer inligting, kontak gerus vir dr Gerda Odendaal: godendaal@sun.ac.za.

Aangebied deur die Departement Afrikaans en Nederlands.

Openbare Lesing: Departement Moderne Vreemde Talehttp://www.sun.ac.za/afrikaans/archive/Lists/Afrikaans_Events_Archive_110518/DispForm.aspx?ID=1662Openbare Lesing: Departement Moderne Vreemde Tale
​Die Departement Moderne Vreemde Tale sal 'n openbare lesing aanbied deur Dr Gavin Bowd (University of St Andrews - Stellenbosch Universiteit) oor

(N)Ostalgie? Communism in French Culture since 1989

FINLO/FIRLT: versoek vir voorleggingshttp://www.sun.ac.za/afrikaans/archive/Lists/Afrikaans_Events_Archive_110518/DispForm.aspx?ID=1460FINLO/FIRLT: versoek vir voorleggings
FINLO/FIRLT

VERSOEK VIR VOORLEGGINGS VIR FINLO/FIRLT

22 Mei 2015

Die Fonds vir Innovasie en Navorsing in Leer en Onderrig (FINLO) is in 2005 gevestig om dosente te ondersteun in hul onderrigrol en om 'n positiewe bydrae tot die bevordering van leer en onderrig aan die US te maak.

Hoe om vir FINLO aansoek te doen:

Enige dosent, groep dosente of Sentrum wat verantwoordelik is vir onderrig en leer kan aansoek doen.  Voorleggings van nie langer as 5 bladsye nie moet teen bogenoemde sluitingsdatum ingedien word.

Riglyne en elektroniese aansoekvorms is beskikbaar by:

http://www0.sun.ac.za/ctl/af/toekennings-befondsing/finlo/

Ondersteuning vir FINLO word aangebied deur die SOL adviseur in u fakulteit of enige van die komiteelede soos gelys op die webblad.

Daar word van sukesvolle FINLO applikante verwag om hul navorsingsresultate intern aan te bied ten einde 'n bydrae te lewer tot die akademieskap van onderrig en leer aan die US. Suksesvolle applikante word ook aangemoedig om hul navorsingsresultate in nasionale en internasionale joernale te publiseer.

Datum: 22 Mei 2015

Tyd:

Rig alle navrae en stuur voorstelle aan:

Navrae: Natasha Alberts, Tel: (021) 808 3751, e-pos: finlo@sun.ac.za

Lunch hour Talk with Prof Mark Sanders of New York Universityhttp://www.sun.ac.za/english/Lists/Events/DispForm.aspx?ID=5300Lunch hour Talk with Prof Mark Sanders of New York University
​Join the Department of Afrikaans and Dutch for a lunch hour talk with Prof Mark Sanders (New York University and professor extraordinary at Stellenbosch University).

Date and time: Thursday 11 August 2022 at 13:00

Venue: Arts 693 and Teams

RSVP to lfoster@sun.ac.za by Wednesday 10 August to reserve your seat or get the Teams link.

Vars van die Klein Karoo Nasionale Kunstefeeshttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/Events/DispForm.aspx?ID=4301Vars van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees
​Die Dramadepartement, in samewerking met Kunste Onbeperk en ondersteun deur Nati, bied ʼn kleurryke weergawe van Jakkals en Wolf stories vanaf 4-11 Mei 2019 by die Adam Small Teaterkompleks aan. Kaartjies is aanlyn by quicket.co.za beskikbaar. Jakkals en Wolf Onbeperk het vroeër die jaar by die KKNK gespeel en het drie Kanna-nominasies ontvang. Devonecia Swartz, wat die rol van Jakkals vertolk, is as beste opkomende kunstenaar aangewys. Die Jakkals en Wolf Onbeperk teks is deur Malan Steyn geskep, oorspronklike musiek en lirieke deur Frazer Barry, choreografie deur Estelle Olivier en regie is deur Amelda Brand behartig.