List of talks:
2020:
5 March: "The False Opposition Theory versus Practice in Transaltion", prof Luc van Doorslaer, University of Tartu (Estonia).
2019:
18 April: "South African culture & society in the global sixties", prof Geert Buelens (Utrecht University).
25 April: "Denver Breda en sy visie vir Khoekhoegowab en Afrikaans, prof Andries Visagie talks to Denver Breda.
9 May: " Die belang van konsekutiewe tolking in die opleiding van gebaretaaltolke". Harold Lesch talks to Myriam Vermeerbergen.
16 May: "Die onderrig van Khoekhoegowab", Elbie Adendorff geself met Pedro Dausab oor die vooruitsigte vir die onderrig van Khoekhoegowab.
29 August: "Digitale taalhulpbronne vir Afrikaans", Benito Trollip gesels met Rufus Gouws oor wat Sadilar navorsers kan bied.
19 September: Charl-Lingefelder in gesprek oor die fliek Kanarie en sy rol as musiek- en klankontwerper en medeskrywer.
3 October 2019: Mercy Kannemeyer gesels met Azille Coetzee oor haar opspraakwekkende debuut In my vel.
17 October 2019: Andries Visagie gesels met Alettie van den Heever oor haar debuutroman Stof.
2018:
29 March: "Language Policy for Multilingualism: The International Agenda (2015-2030), Prof. Gilvan de Oliviera.
19 April: Valda Jansen in gesprek met Louise Viljoen oor haar nuwe boek Hy kom met die skoenlappers.
10 May: "Dramadoenig",
opkomende teatermakers Des-Lee Mckenzie, Du Toit Albertze en Igna Botha
in gesprek met S.Z. Minnaar van VER[r]AS oor hulle werk en die
Afrikaanse teaterlandskap.
16 August: Dr Carolin Müller-Spitzer van die Instituut vir Duitse Taal in Mannheim gesels met prof Rufus Gouws oor: "Research into dictionary use".
20 September: Annie Klopper talks to Ryan Pedro about her new book "Die tragiese saak van Pamina Vermaak".
01 October: Henry Liu; “Translation, is
this the right career for me? Will I have a job after I graduate? On ways to be
the most sought after talent or translator”.
25 October: Marlene van Niekerk - Pro-vocation - poems and perceptions: politics and ethics.
2017:
16 February: "Variation in sign language", Dr Hanelle Fourie Blair (WAT) talks to prof Myriam Vermeerbergen ((University of Leuven)
6 April: "Walking with Wildness: Dogs and what they can teach us about living on an endangered Earth" Prof. Karla Armbruster (Webster University, USA)
17 August: "Die AWS, 100 jaar", Dr Frikkie Lombard (WAT)
31 August: S.Z. Minnaar from VER[r]AS talks to Fourie Botha about his new book "Krap uit die see".
28 September: Gedigte by die skilderye van Adriaen Coorte en Jan Mankes; Sonja Loots and Marlene van Niekerk
19
October: Kila van der Starre gesels oor "poëzie buite de bladspiegel",
die digtersduo Kila&Babsie en ander sake met Remona Voges
2016:
18 February: "Terminology and Cognition in Assessment Contexts", Prof. Bassey Antia (UWK)
25 February: Tom Lanoye gesels met prof. Andries Visagie oor sy werk
7 April: "Afrikaans: 1976 – 2016: Gesprek met Studente"
14 April: "The Role of Translation in Language Planning", Prof. Anthony Pym (Rovira i Virgili University, Tarragona, Spanje)
22 September: "Mens-Dier-Studie in die Afrikaanse Literatuur", Dr. Joan-Mari Barendse gesels met prof. Andries Visagie oor sy belangstelling en navorsing in die veld mens-dier-studie
5 October: "Afrikaans in die Virtuele Wêreld: Tegnologie en Globalisering", Dr. Jacques du Plessis (University of Wisconsin, Milwaukee) in gesprek met dr. Elbie Adendorff
Audio of previous talks:
22 September 2016: Mens-dier-studie in die Afrikaanse literatuur
2015:
12 March: "Verschillende vormen van gebaren(taal)gebruik", prof. Myriam Vermeerbergen (KU Leuven) in gesprek met dr. Hanelle Fourie Blair (WAT)
23 April: "Sharpeville in de Zuid-Afrikaanse Literatuur en Cultuur", prof. Geert Buelens (Universiteit Utrecht)
7 May: "Afrikaans: 90 jaar as ampstaal", MA-student Christel Swart in Gesprek met Ria Olivier van die Wes-Kaapse Taalkomitee
28 May: "Thinking Ahead: Critical Questions on Language in Higher Education", prof. Mbulungeni Madiba (UCT) in gesprek met Gerda Odendaal en Marius Swart
23 July: Willem Anker in gesprek met Tertius Kapp, 2015-Hertzogpryswenner vir Drama
3 September: "The Use of Smartphones in Second-Language Teaching", prof. Martina Nied Curcio (Universiteit van Rome 3) in gesprek met prof. Rufus Gouws
1 October: "Nederlands-Afrikaans: Literair Grensverkeer en Daniel Hugo als Gatekeeper", prof Yves T'Sjoen (Universiteit Gent)
2014:
6 March: "Skrywer-vertalers: Georges Eekhoud (België, 1854-1924) en André P. Brink (1935-)", Maud Gonne (KU Leuven) en Lelanie de Roubaix in gesprek
10 April: "Kaar: Marlene van Niekerk in gesprek met Marius Swart oor haar nuwe bundel"
24 April: "Afrikaans: 100 Jaar as Onderrigtaal", dr. Gerda Odendaal in gesprek met Eldridge Jason
15 May: "Marcel Breyne: Activist Germanist Afrikanist", prof. Geert Buelens (Universiteit Utrecht)
28 August: "Wie, Wat, Waar en Waarheen: Die Woordfees en die Woorde Open Wêrelde-Projek", prof. Dorothea van Zyl
25 September: "Gerrit Komrij's Beeldvorming van die Vroege Poëzie van Breyten Breytenbach in Nederland", prof. Yves T'Sjoen (Universiteit Gent)
9 October: "Bloot Verbeeldingryk of Aardskuddend Anders? ʼn Ondersoek na Lauren Beukes se Zoo City binne die Raamwerk van Heterotopiese Literatuur", Alettie van den Heever
2013:
18 April: "Opvoedkundige Tolking in die Regsfakulteit: Die Impak op Onderrig en Leer", Carmen Brewis
23 May: "Oor die skryfproses, historiese romans, Coenraad de Buys en nog wat", dr. Willem Anker in gesprek met dr. Desmond Painter (Departement Sielkunde)
15 August: "Dictionary portals and the Organisation of the Lexicographic Process", prof. Stefan Engelberg (Institut für Deutsche Sprache)
29 August: "Resente verskuiwinge in die herinnering aan die Tweede Wêreldoorlog in Nederland en die rol van die werk van W.F. Hermans", prof. Siegfried Huigen
19 September: "De aanwezigheid van Breyten Breytenbach in de poëzie van Rutger Kopland, Roland Jooris en anderen", prof. Yves T'Sjoen (Universiteit Gent)
10 October: "Agter die skerms van literêre vertaling: Christiaan Bakkes se kortverhale in Engels", dr. Carla-Marié Spies