Sentrum vir Menslike Prestasiewetenskappe
Webwerf
Hierdie sentrum wil navorsing en gemeenskapsinteraksie fasiliteer, akademiese samewerkingsooreenkomste ontwikkel, innoverende atleet- en afrigteropleiding lewer en tegnologie by sportafrigting inbou.
Kampusgesondheidsdiens
Webwerf
Studente wat deel is van Maties Sport se hoëprestasiespanne kwalifiseer vir die Maties-sportbeseringprogram (08:00-10:00 weeksdae). Koshuisspelers en ander deelnemers kan op hul eie onkoste ook 'n sportdokter spreek. Sien asseblief die Sportgeneeskunde-webwerf vir meer inligting.