Earth Sciences
Welkom by Universiteit Stellenbosch

 

Kursus struktuur

B.Sc. (3 jaar)

Die modules wat die studente moet neem met hoofvak geologie word hieronder gelys. Studente wat spesialiseer in Omgewingsgeochemie sal hierdie kursus neem en sluit 3de jaar Omgewingsgeochemie in as een van hul keusemodules. Vind meer uit oor elke module in afdeling: vakinhoud.

 

Gaan asseblief die Universiteits kalender na vir die laaste opdatering!

 

 

 

 

 

 

Vir meer inligting oor al die voorgraadse programme wat die Fakulteit Natuurwetenskappe aanbied, raadpleeg die afdeling oor die Voorgraadse Programme op die Fakulteit Natuurwetenskappe webwerf. Vir meer inligting oor die BSc Aardwetenskap program, kliek deur die programme in die Fisiese Wetenskappe aan die regterkantste menu en vind BSc in Aardwetenskappe.