Tobacco Free Tygermaties
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​Tabakvrye-kampus


017-tobacco.pngHoe om aan die regulasies te voldoen

Die nuwe regulasies vir ‘n rook- en tabakvrye kampus sal van toepassing wees op almal wat die Tygerberg-kampus vanaf 1 Januarie 2019 binnegaan en verbied die gebruik van alle tabakprodukte en elektroniese nikotienleweringstelsels op kampus. Die Fakulteit het egter begrip daarvoor dat rook en tabakgebruik verslawend is en dat rokers dit moeilik kan vind om op te hou rook. Om hierdie rede, word ondersteuning in die vorm van berading, nikotienvervangingsterapie en/of medikasie aangebied. Kliek op die skakels hieronder vir meer inligting.