Tabakvrye-kampus

 

Kom ons bou saam 'n tabakvrye toekoms!

Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe het 'n verantwoordelikheid teenoor ons studente en personeel om 'n gesonde, veilige perseel te skep. Om hierdie rede word die Tygerberg-kampus vanaf 1 Januarie 'n rook-en tabakvrye kampus.

 

 

Kliek op die afdelings hieronder vir meer inligting.