Division for Research Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​Subkomitee A befondsing ter ondersteuning van die doktorale navorsing van US personeel (nie-Thuthuka)

​​​​​​​​​​​​​​Die oogmerk van hierdie befondsing is om US personeellede, wat nie vir NNS Thuthuka-befondsing kwalifiseer nie, in staat te stel om hul doktorsgrade te verwerf. Die maksimum bedrag per toekenning is R30 000.

 
Subkomitee A:
Voltydse permanente personeel van die Fakulteite Lettere en Sosiale Wetenskappe, Opvoedkunde, Re​gsgeleerdheid, Teologie, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe en Krygskunde, reeds ingeskryf vir hul doktorale studies en wat nie vir NNS Thuthuka-befondsing kwalifiseer nie (dus nie-Suid-Afrikaanse burgers en/of ouer as 45 jaar), kan aansoek doen vir Subkomitee A befondsing ter ondersteuning van hul doktorale navorsing. Personeel uit die ondersteuningsafdelings mag ook om Subkomitee A befondsing aansoek doen.


 




Kontak:​
user.pngShannon Faro
phone-call.png​ 021 808 4480

Relevante dokumente
2023 Agenda sluitingsdatums
  • 20 Januarie
  • 6 April
  • 11 Augustus
  • 13 Oktober
  • 24 November ​