Division for Research Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Elektroniese navorsingsadministrasie

​​​​'n Elektroniese stelsel, die Research Administrator (RA) (Navorsingsadministrasie), word gebruik om die data vas te lê wat benodig word vir die jaarlikse opname van navorsingsuitsette.

RA is 'n web-gebaseerde databasis waartoe 'n kontakpersoon binne elke departement/afdeling/sentrum/buro toegang het. Hierdie persoon word aangewys deur die departementele voorsitter/direkteur en is verantwoordelik vir rekordhouding van die navorsingsuitsette binne die betrokke department/afdeling/sentrum/buro.
 
'n Uitgebreide gebruikersgids is beskikbaar as 'n tutoriaal op die RA webwerf. 'n Verkorte weergawe van die gebruikersgids is beskibaar op versoek by Daléne Pieterse

Kontak:

​​user.pngDaléne Pieterse
phone-call.png021 808 3557
email.pngEmail Daléne​​​
user.png​Felicia Mc Donald
phone-call.png021 808 2581
email.pngEmail Felicia​
user.pngWhitney Prins
phone-call.png021 808 9971
email.pngEmail Whitney