Mathematics
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Biowiskunde Opsie 1: Molekulêre Biologie Stroom

Toelatingsvereistes:

  • Afrikaans of Engels (Huistaal of Addisionele Taal) 4
  • Wiskunde 6
  • Fisiese Wetenskappe 4
Eerste Jaar Minimum van 140 krediete
125 krediete vanuit
Tweede Jaar Minimum van 133 krediete
117 krediete vanuit
Derde Jaar Minimum van 133 krediete
117 krediete vanuit
Biologie Biowiskunde Biowiskunde
Chemie Biochemie Biochemie
Rekenaarvaardigheid Genetika Wetenskaplike Berekening
Wiskunde Wiskunde
​FisikaWetenskaplike Berekening
Waarskynlikheidsleer en Statistiek
Wetenskapkommunikasievaardigheid
PLUS keusemodules uit Rekenaarwetenskap/Fisika om ten minste 16 krediete op te maak. PLUS ‘n keuse van een ander module van 16 krediete uit die Wiskundige Wetenskappe. Jou keuse is afhanklik daarvan dat daar geen roosterbotsings is nie. PLUS ‘n keuse van ten minste twee verdere modules, afhanklik van toelatingsvereistes om 16 krediete op te maak. Jou keuse is afhanklik daarvan dat daar geen roosterbotsings is nie.