Division Student Access
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​
​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​Welkom by Afdeling Studentetoegang

Die Afdeling Studentetoegang ondersteun voornemende en huidige studente wat aansoek wil doen om toelating, koshuis en finansiële ondersteuning om deur middel van uitstekende kliëntediens volhoubare toegang moontlik te maak.​​

 

 

 Toelatingsbeleid​ | Werwingsbeursbeleid | Koshuisplasingsbeleid

Die Afdeling bestaan uit die sentra vir Studentewerwing en Loopbaanadvies, Toelating en Koshuisplasing, Voorgraadse Fin​ansiële Steun en Kliëntediens. Hierdie sentra fokus spesifiek op die diversifisering van ons studentebevolking en is sleutelrolspelers wat saam met die betrokke US-omgewings uitstekende, geïntegreerde en kliënt-gesentreerde dienste aan sowel voornemende as huidige studente lewer.

​​