Earth Sciences
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​ 

Voorgraadse Program Oorsig

Die Departement Aardwetenskappe bied 'n B.Sc. in Aardwetenskappe aan met 'n minimum duur van drie jaar met 'n verdere vierde jaar vir honneurs. Die program bestaan uit 'n aantal voorgeskrewe kurrikula (kombinasies van vakke wat gevolg kan word om '​n graad te verwerf) wat beide verpligte en keusevakke insluit. Die B.Sc. in Toegepaste Aardwetenskappe is een van die programme in die Fisiese Wetenskappe wat aangebied word deur die Fakulteit Natuurwetenskappe.

Ons program is 'n keuringsprogram. Sien Fakul​teit se inligting en maties se inligting​.

Hoe om aansoek te doen: http://www.maties.com/aansoek/hoe-doen-ek-aansoek.html

Lees ook die Engelse webwerf​, wat addisionele besonderhede bevat.