Mathematics
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Finansiële Wiskunde Stroom

​​Toelatingsvereistes:

  • Afrikaans of Engels (Huistaal of Eerste Addisionele Taal) 4
  • Wiskunde 6
  • 4 in enige ander skoolvak uit die lys van aangewese universiteitstoelatingsvakke OF
    Let wel:
    Indien Fisika of Chemie gevolg word: Fisiese Wetenskappe 4
Eerste Jaar Minimum van 124 krediete in totaal
124 krediete vanuit
Tweede Jaar Minimum van 125 krediete in totaal
109 krediete vanuit
Derde Jaar Minimum van 133 kredite in totaal
85 krediete vanui
Aktuariële Wetenskap Aktuariële Wetenskap Finansiële Wiskunde
Rekenaarvaardigheid Finansiële Risikobestuur Wetenskaplike Berekening
Rekenaarwetenskap Wiskundige Statistiek Wiskunde
Waarskynlikheidsleer en Statistiek Wiskunde Wiskundige Statistiek
Wiskunde Wetenskaplike Berekening
Wetenskapkommuniksievaardigheid
Ekonomie

PLUS keusemodules om ten minste 16 krediete op te maak uit Ekonomie, Operasionele Navorsing, Rekenaarwetenskap, of Wiskunde. Jou keuse is afhanklik daarvan dat daar geen roosterbotsings is nie. PLUS ’n keuse van Wiskunde  of Wiskundige Statistiek modules waarvan jy alle modules van jou gekose vak moet volg (48 krediete).