Toelatingsvereistes:
- Afrikaans of Engels (Huistaal of Eerste Addisionele Taal) 4
- Wiskunde 6
- 'n 4 in enige ander skoolvak uit die lys van aangewese universiteitstoetlatingsvakke OF
LET WEL:
Indien jy Fisika of Chemie gaan volg: Fisiese Wetenskappe 4
Eerstejaar (140 krediete)
Kurrikulum 3 (indien jy Biochemie, Chemie, Fisika of Genetika as tweede hoofvak wil volg) | Kurrikulum 5 (indien jy beplan om Chemie, Fisika of Rekenaarwetenskap as tweede hoofvak wil volg) | Kurrikulum 6 (indien jy beplan om Chemie, Fisika of Toegepaste Wiskunde as tweede hoofvak wil volg) | Kurrikulum 7 (indien jy beplan om Fisika, Rekenaarwetenskap of Toegepaste Wiskunde as tweede hoofvak wil volg) |
Biologie | Chemie | Toegepaste Wiskunde | Toegepaste Wiskunde |
Chemie | Rekenaarwetenskap | Chemie | Rekenaarwetenskap |
Rekenaarvaardigheid | Rekenaarvaardigheid | Rekenaarvaardigheid | Rekenaarvaardigheid |
Wiskunde | Wiskunde | Wiskunde | Wiskunde |
Fisika | Fisika | Fisika | Fisika |
Wetenskapkommunikasievaardigheid | Wetenskapkommunikasievaardigheid | Waarskynlikheidsleer en Statistiek | Waarskynlikheidsleer en Statistiek |
Tweedejaar (minimum van 133 krediete, maksimum van 149 krediete)
Verpligte Modules:
- Wiskunde
- Wetenskaplike Berekening
plus
Keusemodules (minimum van 64 kredite, maksimum van 80 krediete)
- Jy moet alle module(s) van jou gekose vak(ke) volg
- Jou keuse word bepaal deur die tweede hoofvak wat jy in jou derde jaar wil neem en is afhanklik daarvan dat daar geen roosterbotsings is
Toegepaste Wiskunde |
Biochemie |
Biometrie |
Chemie |
Rekenaarwetenskap |
Genetika |
Derdejaar (133 krediete)
Verpligtemodules (37 krediete):
- Wiskunde
- Wetenskaplike Berekening
plus
Keusemodules (96 krediete)
Indien jy Biochemie as tweede hoofvak wil volg:
Indien jy Chemie as tweede hoofvak wil volg:
Indien jy Fisika as tweede hoofvak wil volg:
Indien jy Genetika as tweede hoofvak wil volg:
Indien jy Rekenaarwetenskap as tweede hoofvak wil volg:
Rekenaarwetenskap |
Wiskunde |
Indien jy Toegepaste Wiskunde as tweede hoofvak wil volg:
Toegepaste Wiskunde |
Wiskunde |
Indien jy Wiskunde as tweede hoofvak wil volg: