Graduate School of Economic & Management Sciences
Welkom by Universiteit Stellenbosch

 

 

Afrikadag: US-kenners fokus op wildvleisbedryf, korrupsie en LGBTI-regtehttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=9869Afrikadag: US-kenners fokus op wildvleisbedryf, korrupsie en LGBTI-regteCorporate Communication & Marketing / Korporatiewe Kommunikasie & BemarkingAfrikadag word jaarliks op 25 Mei gevier. In artikels vir die media, evalueer US-kenners korrupsie op die kontinent en skryf hulle ook oor die potensiaal van die wildvleisbedryf om ekonomiese ontwikkeling en werkskepping ʼn hupstoot te gee.
Memorandum van verstandhouding sal tot goeie regering in Afrika bydrahttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=9872Memorandum van verstandhouding sal tot goeie regering in Afrika bydraStellenbosch UniversityDie Afrika-unie (AU) se Teenkorrupsie-adviesraad, in samewerking met Duitsland se Internasionale Samewerkingsagentskap en die Universiteit Stellenbosch, het ʼn werksessie oor die stigting van die Afrika-teenkorrupsienavorsingsnetwerk gehou.
Prof Euan Phimister: Ekonomiese modelle help om belangrike ontwikkelingsuitdagings aan te spreekhttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=9864Prof Euan Phimister: Ekonomiese modelle help om belangrike ontwikkelingsuitdagings aan te spreekCorporate Communication & Marketing / Korporatiewe Kommunikasie & Bemarking [Alec Basson]Prof Euan Phimister gebruik ekonomiese modelle om die impak van ʼn gebrek aan krediet op huishoudings, die uitwerking van energie-armoede op gesondheid en welstand, en die impak van beleggings in hernubare hulpbronne op landelike ontwikkeling uit te lig.
Tyd, soepelheid belangrik vir gesonde, regverdige en gebalanseerde werkslewe http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=9817Tyd, soepelheid belangrik vir gesonde, regverdige en gebalanseerde werkslewe Mark Smith Internasionale Werkersdag is op 1 Mei gevier. In ʼn meningsartikel vir Business Day skryf prof Mark Smith van die Stellenbosch Bestuurskool hoe kwessies soos tyd en soepelheid belangrik is vir ʼn gesonde, regverdige en gebalanseerde werkslewe.
Vryheidsdag: Baie Suid-Afrikaners steeds nie vry niehttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=9811Vryheidsdag: Baie Suid-Afrikaners steeds nie vry nieCorporate Communication & Marketing / Korporatiewe Kommunikasie & BemarkingVryheidsdag is op 27 April gevier. In meningsartikels vir die media het kenners aan die Universiteit Stellenbosch geskryf dat baie Suid-Afrikaners toenemend woedend word omdat hulle nog steeds nie die vrugte van ware vryheid geproe het nie.
‘Teiken spesifieke groepe wyndrinkers vir beter verkope’ – navorsingstudiehttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=9805‘Teiken spesifieke groepe wyndrinkers vir beter verkope’ – navorsingstudieCorporate Communication & Marketing / Korporatiewe Kommunikasie & Bemarking [Alec Basson]Wynmakers (en wynmaatskappye) kan hulle verkope verbeter deur geteikende strategieë te ontwikkel om verskillende groepe wynverbruikers te bereik. Marksegmentasie kan hulle in die verband help.
http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=9782Aamirah SondayDie Skool vir Publieke Leierskap (SPL) het vanjaar sy nuwe Gevorderde Diploma in Volhoubare Ontwikkeling-program met sy eerste kohort van 21 studente begin. Die basterprogram van een jaar is amptelik in 2022 bekendgestel.
US verbeter sy posisie op QS-vakranglyshttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=9732US verbeter sy posisie op QS-vakranglysCorporate Communication & Marketing / Korporatiewe Kommunikasie & Bemarking [Alec Basson]Die Universiteit Stellenbosch is onder die voorste hoëronderwysinrigtings in die wêreld in Lewenswetenskappe en Geneeskunde; Lettere en Geesteswetenskappe, Sosiale Wetenskappe en Bestuur; Ingenieurswese en Tegnologie; en Natuurwetenskappe.
Wêrelddag vir Verbruikersregte: Ondersteun mededinging, ondersteun die verbruikerhttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=9710Wêrelddag vir Verbruikersregte: Ondersteun mededinging, ondersteun die verbruikerWillem BoshoffWêrelddag vir Verbruikersregte word op 15 Maart gevier. In ʼn meningsartikel skryf prof Willem Boshoff dat ons moet nadink oor hoe regulerende beperkings en nie-mededigende oogmerke die land se verbruikergesentreerde mededingingsbeleid kan laat ontspoor.
Internasionale Vrouedag: Vroue se stemme moet gehoor wordhttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=9697Internasionale Vrouedag: Vroue se stemme moet gehoor wordCorporate Communication & Marketing / Korporatiewe Kommunikasie & BemarkingInternasionale Vrouedag is op 8 Maart gevier. In meningsartikels vir die media skryf kenners aan die Universiteit Stellenbosch dat die stemme van vroue in alle sfere van die samelewing gehoor moet word.